<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>PS 33</title>
<lyrics>[V1]
.       C     Am              Dm
 Sing vrolik, hef die stem na bowe;
.    G            C   G   C
 Regverdiges, verhef die HEER!
.     Dm    G            C  G
 Dit pas opregtes God te lo-we
.C          F     G     C
 en uit te jubel tot sy eer

[C1]
.   C        F        C      C                 G
   Laat die psalmgesange -/ stem van sterk verlange
.  G                    ...F
   om die HEER te dank -
.  Am             Dm  G     C            F  C
   by die smeltendsko-ne / harp- en siterto-ne,
.   C          G       C
   liefde- en lof verklank!

[V2]
.    C      Am            Dm
 Hy min die reg in alle dinge,
.      G            C   G  C
 want enkel waar en reg is Hy;
.    Dm      G              C  G
 tot by die aard' se verste kringe
. C           F        G     C
 sien ons sy goedheid uitgesprei.

[C2]
.   C     F    C     C          G
   In sy alvermoë / het Hy hemelboë
.  G                    ...F
   deur sy woord gestig;
.   Am             Dm  G    C              F  C
   deur sy Gees 'n gan-se / leërskaar van glanse
.  C          G         C
   skitt'rend aan laat lig

[V3]
.     C      Am                Dm
 Die HEER se woord is skeppingsmagtig
.     G            C    G  C
 wat lewe uit die dood gebied.
.      Dm          G             C    G
 Hy spreek - dit staan daar lewenskragtig,
. C          F       G     C
 Hy roep net en dit het geskied.

[C3]
.   C        F    C      C                G
   Nasies en tiranne / smee verniet hul planne
.  G                    ...F
   in die vlam van haat.
.  Am               Dm  G      C               F  C
   Hy wat groot van mag is, / weet wat daar bedag is
.  C       G        C
   en verbreek hul raad.</lyrics>
<key>C</key>
<aka>Sing vrolik, hef die stem na bowe</aka>
</song>